1. |
Die inskrywing op nuusblaaie verstryk binnekort en moet hernu word.
|
2. |
Dui asseblief u keuse van nuusblad/nuusblaaie op 'n VA 2-rekwisisievorm aan en dien die vorm teen 15 Maart 2007 in by mnr RL Africa, Kamer 603 in Grand Central Towers.
|
3. |
Die beleid in verband met die voorsiening van nuusblaaie is soos volg:
AMPSDRAER | OPSIES |
Minister | Nuusblaaie van keuse |
Superintendent-generaal | Nuusblaaie van keuse |
Adjunk-direkteurs-generaal | Keuse van 2 nuusblaaie (weeksdae) |
Hoofdirekteure | Nuusblaaie van keuse |
Direkteure | Keuse van 1 nuusblad (weeksdae) |
|
4. |
Versoeke in verband met die aflewering van nuusblaaie, d.w.s. indien u wil hê dat die nuusblaaie by u woning afgelewer moet word, of enige veranderinge of kansellasies kan ook op die VA 2-rekwisisievorm aangedui word.
|
5. |
U samewerking sal waardeer word. |
GETEKEN: W.L. CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2007:03:05
|