1. |
Die teikens wat vir diensbillikheid in die WKOD gestel word, word gedoen na aanleiding van die ekonomies-aktiewe bevolkingsamestelling van die Wes-Kaapprovinsie. |
2. |
Teikens in 2002 gestel, is gebasseer op die 1996-sensus. Elke direktoraat moet nou hul teikens hersien met inagname van die nuutste sensus 2001-statistiek. |
3. |
Maak asseblief van die volgende tabel en die elektroniese formaat gebruik om u teikens aan te pas ten opsigte van u befondsde poste.
OPSOMMING VAN EKONOMIES-AKTIEWE BEVOLKING (2001) |
PERSENTASIE PER RASSEGROEP |
SWART |
KLEURLING |
INDIëR |
WIT |
TOTAL |
M |
V |
T |
M |
V |
T |
M |
V |
T |
M |
V |
T |
|
14.20 |
14.23 |
28.43 |
24.99 |
27.49 |
52.48 |
0.51 |
0.51 |
1.02 |
8.76 |
9.31 |
18.06 |
100 |
|
GESLAG |
VROULIK |
MANLIK |
51.55 |
48.46 |
|
4. |
Die bygewerkte profiele en teikens moet voorgelê word aan die Direktoraat Mensehulpbronontwikkeling teen nie later nie as 30 Junie 2004 en tree in werking vanaf 1 Julie 2004. Vir hierdie doel moet die volgende e-posadres gebruik word: Matthys Cronjé (mccronje@pgwc.gov.za) |
GETEKEN: L.J. ROSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:06:21
|