1. |
Die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) is daartoe verbind om onderwyser ontwikkeling te doen vir alle Graad 4 – 7 Wiskunde, Taal en Sosiale Wetenskappe onderwysers oor 'ntydperk van twee jaar. |
2. |
Hierdie minuut dien as 'n formele kennisgewing aan alle Graad 4 – 7 Wiskunde, Taal en Sosiale Wetenskappe onderwysers dat opleiding as volg sal plaasvind:
VAK |
PERIODE/DATUM |
TYDPERK |
Wiskunde en Tale Graad 7 |
Maandag, 25 Junie 2018 - Vrydag, 29 Junie 2018 |
Opleiding sal oor 5 dae plaasvind: Die tye is as volg:
- Maandag: Registrasie om 08:00
- Maandag tot Donderdag: 8:30 - 15:30
- Vrydag: 08:30 - 14:00
|
Wiskunde Graad 4 - 6 |
Maandag, 9 Julie 2018 - Vrydag, 13 Julie 2018 |
Opleiding sal oor 5 dae plaasvind: Die tye is as volg:
- Maandag: Registrasie om 08:00
- Maandag tot Donderdag: 8:30-15:30
- Vrydag: 08:30-14:00
|
Sosiale Wetenskappe (Geografie): Graad 4 - 7 |
Maandag, 25 Junie 2018 - Woensdag, 27 June 2018 |
Opleiding sal oor 3 dae plaasvind. Die tye is as volg:
- Maandag: Registrasie om 08:00
- Maandag tot Dinsdag: 08:30 - 15:30
- Woensdag: 08:30-14:00
|
|
3. |
Opleiding sal as volg geskied:
Week 1: Wiskunde en Tale Graad 7 en Sosiale Wetenskappe (Geografie) Graad 4 - 7 |
Distrik |
Plek |
Straatadres |
Telefoon nommer |
Naam van Skoolhoof |
Sentraal |
Kenwyn Primêre Skool |
Leafmorestraat Kenwyn |
021 762 2720 |
Mnr B Morgenrood |
Metro Oos |
Laerskool Kuilsrivier |
Sareptaweg 56, Kuilsrivier |
021 903 5180 |
Me Z Lombard-Swartz |
Metro Noord |
Ravensmead Sekondêre Skool (Wiskunde en Sosiale Wetenskappe) |
H/V De La Reyweg & Ullswaterstaat, Ravensmead |
021 558 1070 |
Mnr J Bouman |
Hoërskool Bosmansdam (Tale) |
Adam Taslaan, Bothasig |
021 558 1070 |
Mnr DR Human |
Metro Suid |
Christel House |
Swallowcliffeweg, Ottery |
021 704 9407 |
Mnr Fortune |
Kaapse Wynland |
Amstelhof Primêre Skool |
Kwikiestraat, Amstelhof, Paarl |
021 862 5466 |
Mnr D Cupido |
Kaapse Wynland |
Worcester Gimnasium |
Tulbaghstraat, Worcester |
023 347 0426 |
Mnr S Schoeman |
Eden en Sentraal Karoo |
PW Botha Kollege |
Uniestraat, George |
044 874 4166 |
Mnr PW Myburgh |
Overberg |
Laerskool Overberg |
Laingstraat 20, Caledon |
028 214 1590 |
Mnr M Koekemoer |
Weskus |
Laerskool Dirkie Uys |
Reservoirstraat, Moorreesburg |
022 433 1082 |
Mnr F Smit |
Week 3: Wiskunde Graad 4 – 6: Distrikte sal tydens die registrasieproses die opleidingslokale bevestig. |
|
4. |
Onderwysers sal met die aanvang van die tweede kwartaal versoek word om aanlyn te registreer. |
5. |
Die WKOD sal akkommodasie in die Landelike Distrikte verskaf waar onderwysers op een dag meer as 100km retoer moet reis. |
6. |
Inligting rondom vervoerkostes sal in die tweede kwartaal gekommunikeer word. |
7. |
Navrae
Indien u enige verdere navrae het, moet asseblief nie huiwer om met die betrokke Intermediêre Fase koördineerder in verbinding te tree nie:
|
8. |
Prinsipale word vriendelik versoek om die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle Graad 4 – 7 Wiskunde, Taal en Sosiale Wetenskappe onderwysers te bring. |
GETEKEN: PAD BEETS
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBESTUUR
DATUM: 2018:03:30
|
|