1. |
Die goedgekeurde skoolkalender vir 2016 is soos volg:
Kwartaal |
Open |
Sluit |
Eerste |
11 Januarie (opvoeders) 13 Januarie (leerders) |
18 Maart |
Tweede |
05 April |
24 Junie |
Derde |
18 Julie |
30 September |
Vierde |
10 Oktober |
07 Desember (leerders) 09 Desember (opvoeders) |
Kwartaal |
Getal Weke |
Getal Dae |
Getal Openbare Vakansiedae |
Werklike Getal Skooldae |
Eerste |
10 |
48 (50) |
0 |
48 (50) |
Tweede |
12 |
59 |
3 + 1 |
55 |
Derde |
11 |
55 |
1 + 1 |
53 |
Vierde |
09 |
43 (45) |
0 |
43 (45) |
Totaal |
42 |
205 (209) |
4 + 2 |
199 (203) |
(Getalle in hakkies is vir opvoeders)
|
2. |
Openbare en skoolvakansiedae in 2016:
01 Januarie 2016 |
- |
Nuwejaarsdag |
21 Maart 2016 |
- |
Menseregtedag |
25 Maart 2016 |
- |
Goeie Vrydag |
28 Maart 2016 |
- |
Gesinsdag |
27 April 2016 |
- |
Vryheidsdag |
01 Mei 2016 |
- |
Werkersdag |
02 Mei 2016 |
- |
Openbare Vakansiedag |
16 Junie 2016 |
- |
Jeugdag |
17 Junie 2016 |
- |
Skoolvakansie |
08 Augustus 2016 |
- |
Skoolvakansie |
09 Augustus 2016 |
- |
Nasionale Vrouedag |
24 September 2016 |
- |
Erfenisdag |
16 Desember 2016 |
- |
Versoeningsdag |
25 Desember 2016 |
- |
Kersdag |
26 Desember 2016 |
- |
Welwillendheidsdag |
|
3. |
Prinsipale word hiermee dringend versoek om die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle opvoeders, leerders, ouers en lede van die beheerliggaam te bring. |
GETEKEN: J H LYNERS
ADJUNK-DIREKDIREK-GENERAAL: INRIGTINGSONTWIKKELING - EN KOÖRDINERING
DATUM: 2015:06:19
|
|