2. |
Die aangehegte tabel verduidelik ROKW 10 tot 16 en moet gevolg word wanneer personeel by gemeenskapsleersentrums aangestel word. |
3. |
Die brondokumente vir die bogenoemde inligting is die Personeeladministrasiemaatreëls en Regeringskennisgewing No. 21565 van 22 September 2000, soos bygewerk. |
GETEKEN: J H LYNERS
ADJUNK-DIREKDIREK-GENERAAL: INRIGTINGSONTWIKKELING - EN KOÖRDINERING
DATUM: 2014:04:29
|
|