1. |
Hierdie minuut dien as 'n kennisgewing aan alle skole van die Wes-Kaap Onderwysdepartement om die aangehegte veiligheidsnakomingsvraelys voor die aanvang van die skoolvakansie te voltooi. |
3. |
Skole word versoek om, na die voltooiing en aftekening van die nakomingsvraelys, die voltooide lys by hulle distrik se Veilige Skole-koördineerder in te dien, teen nie later nie as 10 Desember 2014. |
4. |
Kontak asseblief u Distrik se Veilige Skole Koördineerder of mnr Oscar Apollis by 021 467 9367 / 2597 / 2207, indien u hulp/bystand nodig het. |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
ADJUNK-DIREKDIREK-GENERAAL: INRIGTINGSONTWIKKELING - EN KOÖRDINERING
DATUM: 2014:12:02
|
|