VERVALDATUM: 31 Desember 2014
Kort opsomming: |
Gratis SARS opvoedkundige belastingprogram vir graad 10 – 12-opvoeders en -leerders. |
1. |
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), in samewerking met die Departement van Basiese Onderwys, bied gratis opvoedkundige belastingprogramme aan vir graad 10 - 12 -opvoeders en -leerders by die Wes-Kaap Onderwysdepartement se hoërskole. |
2. |
Die kurrikulumgebaseerde programme sal op aanvraag beskikbaar wees en sal deur professionele persone, met eerstehandse ondervinding in die betrokke onderwerpe soos hieronder uiteengesit, gefasiliteer word. |
3. |
Die volgende programme word by skole aangebied:
Lewensoriëntering graad 10 – 12 |
1. |
Loopbaan en keuses |
2. |
Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid |
Rekeningkunde graad 10 |
3. |
Belasting op toegevoegde waarde (BTW) |
4. |
Salarisse en lone joernale |
5. |
Finansiële rekeningkunde van eenmansaak |
6. |
Eenmansaak – interpretasie van finansiële state |
Rekeningkunde graad 11 |
7. |
Finansiële rekeningkunde vir voorbereiding van vennootskappe |
8. |
Finansiële rekeningkunde vir voorbereiding van vennootskappe – analise en interpretasie |
9. |
Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) |
Rekeningkunde graad 12 |
10. |
Finansiële rekeningkunde van beslote korporasies |
11. |
Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) |
|
4. |
Die programme sal so geskeduleer word dat SAID-fasiliteerders `n dag by die skole sal deurbring om graad 10 – 12-opvoeders en -leerders met hierdie onderwerpe te help, soos nodig. |
5. |
Die program word gedurende skoolure aangebied, vanaf September 2014 tot Maart 2015, tydens die Lewensörientering, handelvakke of Wiskundige Geletterdheid klasse. |
6. |
Skole wat gebruik wil maak van die SAID-fasiliteerders se dienste, kan engagementct@sars.gov.za kontak om die betrokke sessies te bespreek. Besprekings sal op `n diegene wat eerste kom sal voorkeur geniet basis hanteer word en is onderhewig aan die beskikbaarheid van die SAID-fasiliteerders. |
7. |
Skole word aangemoedig om ten volle gebruik te maak van hierdie geleentheid, aangesien dit beide opvoeders en leerders `n unieke geleentheid bied om eerstehandse kennis van SAID-praktisyns te verkry. |
8. |
Vir enige navrae kontak asseblief Edlyn Fortuin, SARS, Western Cape Branch Operations: Engagement via e-pos: engagementct@sars.gov.za of die kurrikulumhoof by die distrikskantoor. |
GETEKEN: J H LYNERS
ADJUNK-DIREKDIREK-GENERAAL: INRIGTINGSONTWIKKELING - EN KOÖRDINERING
DATUM: 2014:08:28
|
|