1. |
Skole word uitgenooi om vir die 2014 Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se Opstelkompetisie. |
2. |
Die tema vir 2014 is "Klimaatsverandering het nadelige uitwerkings op sosio-ekonomiese ontwikkeling in die streek. Wat moet die onderwyssektor doen om die impak op die jeug te verminder?" |
3. |
Inskrywings moet teen 11 April 2014 aan een van die volgende amptenare gestuur word:
|
4. |
Neem asseblief kennis dat
- die opstel in Engels geskryf moet word en nie langer as 2000 woorde mag wees nie;
- indien die opstel getik is, moet die deelnemer Arial 12 (1.5 spasiering) gebruik en die bladsye nommer;
- die leerder se naam, kontakbesonderhede (selfoonnommer en e-pos adres) en naam van die skool en provinsie moet op die voorblad verskyn; en
- hierdie kompetisie is slegs oop vir leerders van sekondere skole.
|
6. |
Ons wil graag alle skole aanmoedig om aan hierdie opwindende kompetisie deel te neem. |
7. |
Bring asseblief die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle betrokkenes.
|
GETEKEN: BK SCHREUDER
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBESTUUR
DATUM: 2014:02:18
|
|