1. |
Die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) wil graag Prinsipale van primere, sekondere en gespesialiseerde skole in kennis stel van opleidingsintervensies wat tydens 2014 aangebied sal word. |
2. |
Onderwysers sal genooi word om opleidingsintervensies oor die volgende by te woon:
- Voorkoming van tienerswangerskappe;
- Voorkoming van seksuele mishandeling;
- Verlies;
- Opleiding vir Skoolbestuurspan (SBS) en Skoolbeheerliggaam (SBL) in die bestuur van MIV/VIGS en Tuberkulose (TB);
- Sorg en Ondersteuningsonderrig en Leer (SOOL);
- Noodhulp; en
- Soul Buddyz.
|
3. |
Leerders van geselekteerde skole sal genooi word om werkswinkels oor die volgende by te woon:
- Voorkoming van tienerswangerskappe;
- Karakterontwikkeling;
- Opleiding vir Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL);
- Persoonlike bemeestering vir Weeskinders en Kwesbare Kinders (WKK);
- Portuuronderrig;
- Voorkoming van Tuberkulose (TB); en
- Voorkoming van rook, alkolhol- en dwelmmisbruik.
|
4. |
Die inhoud van hierdie minuut moet onder die aandag van alle onderwysers en lede van skoolbeheerliggame gebring word. |
GETEKEN: BK SCHREUDER
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBESTUUR
DATUM: 2014:03:28
|
|