1. |
Die goedgekeurde skoolkalender vir 2014 is soos volg:
KWARTAAL |
OPEN |
SLUIT |
EERSTE |
13 JANUARIE (opvoeders) 15 JANUARIE (leerders) |
28 MAART |
TWEEDE |
07 APRIL |
27 JUNIE |
DERDE |
21 JULIE |
03 OKTOBER |
VIERDE |
13 OKTOBER |
10 DESEMBER (leerders) 12 DESEMBER (opvoeders) |
KWARTAAL |
GETAL WEKE |
GETAL DAE |
GETAL PUBLIEKE VAKANSIEDAE |
WERKLIKE GETAL SKOOLDAE |
EERSTE |
11 |
(55) 53 |
1 |
(54) 52 |
TWEEDE |
11 |
60 |
5 + 3 |
52 |
DERDE |
11 |
55 |
1 |
54 |
VIERDE |
09 |
(45) 43 |
0 |
(45) 43 |
TOTAAL |
42 |
(215) 211 |
7 + 3 |
(205) 201 |
Getale in hakkies is vir opvoeders.
|
2. |
Openbare en Skoolvakansiedae in 2014:
01 Januarie 2014 |
- |
Nuwejaarsdag |
21 Maart 2014 |
- |
Menseregtedag |
18 April 2014 |
- |
Goeievrydag |
21 April 2014 |
- |
Gesinsdag |
27 April 2014 |
- |
Vryheidsdag |
28 April 2014 |
- |
Publieke Vakansiedag |
29 April 2014 |
- |
Skool Vakansiedag |
30 April 2014 |
- |
Skool Vakansiedag |
01 Mei 2014 |
- |
Werkersdag |
02 Mei 2014 |
- |
Skool Vakansiedag |
16 Junie 2014 |
- |
Jeugdag |
09 Augustus 2014 |
- |
Nasionale Vrouedag |
24 September 2014 |
- |
Erfenisdag |
16 Desember 2014 |
- |
Versoeningsdag |
25 Desember 2014 |
- |
Kersdag |
26 Desember 2014 |
- |
Welwillendheidsdag |
|
3. |
Prinsipale word dringend versoek om die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle opvoeders, ouers, leerders en lede van beheerliggame te bring.
|
GETEKEN: PENNY VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2013:02:04
|
|