1. |
Die goedgekeurde skoolkalender vir 2015 is soos volg:
KWARTAAL |
OPEN |
SLUIT |
EERSTE |
19 JANUARIE (opvoeders) 21 JANUARIE (leerders) |
01 APRIL |
TWEEDE |
13 APRIL |
26 JUNIE |
DERDE |
20 JULIE |
02 OKTOBER |
VIERDE |
12 OKTOBER |
09 DESEMBER (leerders) 11 DESEMBER (opvoeders) |
KWARTAAL |
GETAL WEKE |
GETAL DAE |
GETAL PUBLIEKE VAKANSIEDAE |
WERKLIKE GETAL SKOOLDAE |
EERSTE |
11 |
(53) 51 |
0 |
(53) 51 |
TWEEDE |
11 |
55 |
3 + 1 |
51 |
DERDE |
11 |
55 |
2 + 1 |
52 |
VIERDE |
09 |
(45) 43 |
0 |
(45) 43 |
TOTAAL |
42 |
(208) 204 |
5 + 2 |
(201) 197 |
Getale in hakkies is vir opvoeders.
|
2. |
Openbare en Skoolvakansiedae in 2015:
01 Januarie 2015 |
- |
Nuwejaarsdag |
21 Maart 2015 |
- |
Menseregtedag |
03 April 2015 |
- |
Goeievrydag |
06 April 2015 |
- |
Gesinsdag |
27 April 2015 |
- |
Vryheidsdag |
01 Mei 2015 |
- |
Werkersdag |
15 Junie 2015 |
- |
Skool Vakansiedag |
16 Junie 2015 |
- |
Jeugdag |
09 Augustus 2015 |
- |
Nasionale Vrouedag |
10 Augustus 2015 |
- |
Publieke Vakansiedag |
24 September 2015 |
- |
Erfenisdag |
25 September 2015 |
- |
Publieke Vakansiedag |
16 Desember 2015 |
- |
Versoeningsdag |
25 Desember 2015 |
- |
Kersdag |
26 Desember 2015 |
- |
Welwillendheidsdag |
|
3. |
Prinsipale word dringend versoek om die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle opvoeders, ouers, leerders en lede van beheerliggame te bring. |
GETEKEN: J H LYNERS
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: INRIGTINGSONTWIKKELING-ENKOÖRDINERING
DATUM: 2013:10:02
|
|