1. |
In ooreenstemming met die Nasionale Tesourie Regulasies 7.3.1, saamgelees met Artikel 76(2) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 (Wet 1 van 1999, soos gewysig deur Wet 29 van 1999), is goedkeuring verkry vanaf die Provinsiale Tesourie vir die publikasie van die 10 nuwe tariewe vir dienste gelewer deur Edumedia. Die 10 nuwe tariefkategorieë is soos volg:
Swart en wit A4 en A3: |
A4 (80g) A3 (80g) A4 (160g-wit) A3 (160g-wit) A4 (160g-pastel) A3 (160g-pastel) |
13 c per kopie 22 c per kopie 50 c per kopie 90 c per kopie R1.20 per kopie R1.60 per kopie |
Besigheidskaarte Sertifikate CD duplisering DVD duplisering |
R50.00 per pak van 100 kaarte R5.00 per sertifikaat R14.00 - R16.00 R27.00 - R30.00 |
|
2. |
Maak asseblief seker dat die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle personeel gebring word. |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2013:05:28
|
|