1. |
Die WKOD het voorbeelde vrygestel van toetsitems wat in die WKOD se sitemiese toetse verwag kan word. Die eksterne agent wat die toets opstel het die voorbeelde onlwikkel. |
2. |
Die voorbeelde is op SOBIS geplaas. Om toegang daartoe te verkry, volg die volgende prosedure:
- Kies die item "Assessment" op die kieslys.
- Op die aftuimellys, kies die ikoon wal die voorbeelde vir die gepaste grade aandui. by. Grade 3 Exemplars, Grade 6 Exemplars of Grade 9 Example
- Kliek op die onderwerp wat jy graag wil oopmaak:
Vir Graad 3, kies tussen "Literacy" en "Numeracy".
Vir graad 6 en graad 9, kies tussen "Language" en "Mathematics".
- Twee of drie blokke met taalopsies sal oopmaak.
- Kies die taal van u keuse en laai die voorbeelde en die opvoederhandleiding af.
- L.W: Ons beyeel onderwysers aan om hierdie voorbeelde in hulle onderwys te gebruik.
|
3. |
Enige navrae aangaande die inhoud van hierdie minuut kan gerig word aan dr RS Cornelissen by tel. 021 4672286 of e-posadres RonoldS.Cornelissen@pgwc.gov.za |
GETEKEN: PA VINJEVOLD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2012:01:26
|
|