1. |
Die goedgekeurde skoolkalender vir 2013 is soos volg:
KWARTAAL |
OPEN |
SLUIT |
EERSTE |
14 JANUARIE (opvoeders) 16 JANUARIE (leerders) |
28 MAART |
TWEEDE |
08 APRIL |
21 JUNIE |
DERDE |
15 JULIE |
20 SEPTEMBER |
VIERDE |
01 OKTOBER |
04 DESEMBER (leerders) 06 DESEMBER (opvoeders) |
Let wel: Datums en dae in hakkies is vir opvoeders
KWARTAAL |
GETAL WEKE |
GETAL DAE |
GETAL PUBLIEKE VAKANSIEDAE |
WERKLIKE GETAL SKOOLDAE |
EERSTE |
11 |
(54) 52 |
1 + 1 |
(52) 50 |
TWEEDE |
11 |
55 |
6 |
53 |
DERDE |
10 |
50 |
1 |
49 |
VIERDE |
10 |
(49) 47 |
0 |
(49) 47 |
TOTAAL |
42 |
(208) 204 |
5 (4 + 1) |
(203) 199 |
|
2. |
Openbare en Skoolvakansiedae in 2013:
01 Januarie 2013 |
- |
Nuwejaarsdag |
21 Maart 2013 |
- |
Menseregtedag |
22 Maart 2013 |
- |
Skoolvakansiedag |
29 Maartl 2013 |
- |
Goeievrydag |
01 April 2013 |
- |
Gesinsdag |
27 April 2013 |
- |
Vryheidsdag |
01 Mei 2013 |
- |
Werkersdag |
16 Junie 2013 |
- |
Jeugdag |
17 Junie 2013 |
- |
Publieke Vakansiedag |
09 Augustus 2013 |
- |
Nasionale Vrouedag |
10 August 2013 |
- |
Skoolvakansiedag |
24 September 2013 |
- |
Erfenisdag |
16 Desember 2013 |
- |
Versoeningsdag |
25 Desember 2013 |
- |
Kersdag |
26 Desember 2013 |
- |
Welwillendheidsdag |
|
3. |
Prinsipale word dringend versoek om die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle opvoeders, ouers, leerders en lede van beheerliggame te bring. |
GETEKEN: JH LYNERS
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL INRIGTINGSONTWIKKELING EN -KOöRDINERING
DATUM: 2012:03:28
|
|