2. |
Die aangehegte tabel verduidelik ROKW 10 tot 16 en moet gevolg word wanneer personeel by gemeenskapsleersentrums aangestel word.
|
3. |
Die brondokumente vir die bogenoemde inligting is die Personeeladministrasiemaatreëls en Regeringskennisgewing No. 21565 van 22 September 2000, soos bygewerk. |
GETEKEN: J.H. LYNERS
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: INRIGTINGSONTWIKKELING EN -KOÖRDINERING
DATUM: 2012:02:13
|
|