1. |
Die geskeduleerde vergaderdatums vir die WKOD se Departementele Inligtingstegnologiekomitee- (DITKOM-) vergaderings vir die 2011-12 boekjaar is soos volg:
VERGADERDATUM |
TYD |
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE |
28 APRIL 2011 |
09:00 - 11:30 |
18 APRIL 2011 |
25 MEI 2011 |
09:00 - 11:30 |
17 MEI 2011 |
29 JUNIE 2011 |
09:00 - 11:30 |
21 JUNIE 2011 |
27 JULIE 2011 |
09:00 - 11:30 |
19 JULIE 2011 |
24 AUGUSTUS 2011 |
09:00 - 11:30 |
16 AUGUSTUS 2011 |
28 SEPTEMBER 2011 |
09:00 - 11:30 |
20 SEPTEMBER 2011 |
26 OKTOBER 2011 |
09:00 - 11:30 |
18 OKTOBER 2011 |
30 NOVEMBER 2011 |
09:00 - 11:30 |
22 NOVEMBER 2011 |
25 JANUARIE 2012 |
09:00 - 11:30 |
17 JANUARIE 2012 |
29 FEBRUARIE 2012 |
09:00 - 11:30 |
21 FEBRUARIE 2012 |
28 MAART 2012 |
09:00 - 11:30 |
20 MAART 2012 |
|
2. |
2. Hierdie minuut moet saamgelees word met Kennisbestuursminuut 0003/2010 waarin die DITKOM-prosesse, aansoekvorms en ander relevante dokumente verskaf en verduidelik is. Jy kan toegang tot hierdie instrument verkry deur die instruksies te volg soos verskaf in BYLAE A. |
3. |
DITKOM het IT en nie-IT-toerusting gedefinieer. Slegs IT-toerusting sal DITKOM-goedkeuring vereis voor dit aangekoop kan word. Nie-IT-toerusting kan direk aangekoop word, via die normale rekwisisieproses (sien BYLAE B). |
4. |
Vir verdere inligting, skakel asseblief die persoon aangedui op die briefhoof hierbo. |
GETEKEN: MM HARKER
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: ONDERWYSBEPLANNING
DATUM: 2011:03:18
|
|