1. |
Die goedgekeurde skoolkalender vir 2012 is soos volg:
KWARTAAL |
OPEN |
SLUIT |
EERSTE |
09 JANUARIE (opvoeders) 11 JANUARIE (leerders) |
23 MAART |
TWEEDE |
10 APRIL |
22 JUNIE |
DERDE |
16 JULIE |
28 SEPTEMBER |
VIERDE |
08 OKTOBER |
07 DESEMBER (leerders) 11 DESEMBER (opvoeders) |
|
2. |
Openbare en Skoolvakansiedae in 2012:
01 Januarie 2012
02 Januarie 2012 21 Maart 2012 06 April 2012 09 April 2012 27 April 2012 30 April 2012 01 Mei 2012 16 Junie 2012 09 Augustus 2012 10 August 2012 24 September 2012 16 Desember 2012 25 Desember 2012 26 Desember 2012 |
- - - - - - - - - - - - - - - |
Nuwejaarsdag Public Holiday Menseregtedag Goeievrydag Gesinsdag Vryheidsdag Skoolvakansiedag Werkersdag Jeugdag Nasionale Vrouedag Skoolvakansiedag Erfenisdag Versoeningsdag Kersdag Welwillendheidsdag |
|
3. |
Prinsipale word dringend versoek om die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle opvoeders, ouers, leerders en lede van beheerliggame te bring. |
GETEKEN: JH LYNERS
ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: INRIGTINGSONTWIKKELING EN -KOÖRDINERING
DATUM: 2011:03:11
|
|