1. |
Die finale lyste van voorgeskrewe en aanbevole boeke vir literatuurstudie vir Graad 7 tot 11 vir 2012 is ingesluit. |
2. |
Hierdie minuut moet saam met Kurrikulum AOO Minuut DCG 0013/2011 wat die voorlopige lyste van voorgeskrewe en aanbevole boeke vir literatuurstudie vir grade 7 tot 11 stipuleer, gelees word. |
3. |
Die lyste is opgestel met die doel om die nodigheid om nuwe boeke aan te koop te verminder, maar voorsiening is ook gemaak vir die invoer van nuwe titels. |
4. |
Die Voorgeskreweboekekomitees het alle aanbevelings en kommentaar oorweeg en veranderinge is aangebring op die voorlopige lyste. |
5. |
Skole word dus aangeraai om die aangehegte 2012 finale lyste van voorgeskrewe boeke te gebruik wanneer aankope van voorgeskrewe boeke gedoen word. |
GETEKEN: T SINGH
WAARNEMENDE ADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBESTUUR
DATUM: 2011:08:17
|
|