1. |
Die Provinsiale Prinsipaalsforum (PPF) het gedurende 2010 twee vergaderings gehou. Die notule van die PPF-vergadering is aangeheg. |
2. |
Distriksprinsipaalsforums moet asseblief voor die datums vir die Provinsiale Forum vergader om 'n mandaat aan hulle verteenwoordigers te verskaf. |
3. |
Die volgende vergadering van die PPF sal op 4 Junie 2010 plaasvind. |
4. |
Verdere inligting kan van u IBB-bestuurder of kringspanbestuurder, of me Nazli Doming-Salie by tel. 021 467-2235 of by e-pos Ndomsali@pgwc.gov.za verkry word.
|
GETEKEN: JH LYNERS
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2010-05-20
|