1. |
Die notule van die Provinsiale Prinsipaalsforum (PPF) vergadering met die Hoof van Onderwys gehou op 6 November 2010 is aangeheg. |
2. |
Distriksprinsipaalsforums moet asseblief voor die datums vir die Provinsiale Forum vergader om 'n mandaat aan hulle verteenwoordigers te verskaf. |
3. |
Verdere inligting kan van u IBB-bestuurder of kringspanbestuurder, of me Nazli Domingo-Salie by tel. 021 467-2235 of by e-pos Ndomsali@pgwc.gov.za verkry word. |
GETEKEN: JH LYNERS
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2010:12:01
|