1. |
Kontrak B/WCED 60 is verleng tot 31 Januarie 2011. |
2. |
Ons het aangeheg 'n bygewerkte lys van LOOM-verskaffers wat aangedui het dat hulle bereid is om deel te neem aan die kontrak na 31 Julie 2011. |
3. |
Let asseblief daarop dat, ingevolge Kontrak B/WCED 60 u nie LOOM mag aankoop van 'n verskaffer wie se naam nie op die aangehegte Lys A en B verskyn nie. |
4. |
Hierdie minuut vervang Verkrygingsbestuursminuut 0001/2010 van 2 Februarie 2010. |
GETEKEN: LJ ELY
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2010:08:11
|