1. |
Die bygewerkte lyste van geregistreerde verskaffers van wie skole hulle handboeke en ander leermateriaal ingevolge paragraaf 3.1.1 (b) van Omsendbrief 0034/2008 van 30 September 2008 kan aankoop, is aangeheg.
|
2. |
Die name van alle verskaffers wie se registrasies tot dusver goedgekeur is, verskyn op die lyste. Die nuutgeregistreerde verskaffers word in vetdruk op die lyste aangedui.
|
3. |
Hierdie minuut vervang Verkrygingsbestuursminuut: 0015/2009 van 16 November 2009. |
GETEKEN: LJ ELY
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2010:02:02
|