1. |
Die voorlopige lyste van voorgeskrewe en aanbevole boeke vir literatuurstudie vir Graad 7 tot 11 vir 2011 is ingesluit. |
2. |
Die lyste is opgestel met die doel om die nodigheid om nuwe boeke aan te koop te verminder, maar voorsiening is ook gemaak vir die invoer van nuwe titels. |
3. |
U word uitgenooi om aanbevelings of kommentaar oor die aangeleentheid skriftelik in te dien teen nie later nie as 15:00 op 27 Mei 2010. Die Voorgeskreweboekkomitees sal alle aanbevelings en kommentaar oorweeg, en, indien nodig, sal wysigings aangebring word voordat die finale lyste uitgereik word. |
4. |
Stuur u aanbevelings en/of kommentaar na een van die volgende adresse:
Pos: |
Hoof: Onderwys Aandag: Me N N Ngondo Wes-Kaap Onderwysdepartement Privaatsak X9114 Kaapstad 8000 |
e-pos: lngondo@pgwc.gov.za |
|
GETEKEN: BK SCHREUDER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2010-05-21
|