1. |
Die bygewerkte lyste van geregistreerde verskaffers van wie skole hulle handboeke en ander leermateriaal ingevolge paragraaf 3.1.1 (b) van Omsendbrief 0034/2008 van 30 September 2008 kan aankoop, is aangeheg. |
2. |
Die name van alle verskaffers wie se registrasies tot dusver goedgekeur is, verskyn op die lyste. Die nuutgeregistreerde verskaffers word in vetdruk op die lyste aangedui. |
3. |
Hierdie minuut vervang Verkrygingsbestuursminuut: 0009/2009 van 11 Junie 2009.
|
GETEKEN: WL CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2009:07:13
|