1. |
Menseregtedag word elke jaar op 21 Maart in Suid-Afrika gevier. Dit is 'n dag waarop alle Suid-Afrikaners die basiese menseregte wat ons almal het, moet vier en daaraan herinner moet word.
|
2. |
Dit is belangrik dat almal moet weet wat hierdie menseregte is sodat ons ons regte kan beskerm teen skending. Die Handves van Regte, in hoofstuk 2 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, voorsien 'n lys van hierdie regte.
|
3. |
Op Menseregtedag 2009 wil die WKOD graag fokus op die reg tot "Menswaardigheid".
|
GETEKEN: S. CYSTER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2009:03:13
|