3. |
Die ingevulde registrasievorms moet na die volgende adres gepos word:
Direktoraat: Finansiële Rekeningkunde Vir aandag: KP Arendse Wes-Kaap Onderwysdepartement Privaatsak X9114 KAAPSTAD 8000
Alternatiewelik kan dit per hand afgelewer word by
KP Arendse Afdeling vir betaalbare rekeninge Kantoor 7 - 10, 7de Vloer Grand Central Towers Laer Parlementstraat KAAPSTAD |