1.
Aangeheg is die
bygewerkte lyste van geregistreerde diensverskaffers
van wie skole hulle handboeke en ander materiaal kan aankoop ingevolge paragraaf 5.1.1 (b) van
Omsendbrief: 0051/2007
van 21 September 2007.
2.
Die nuwe diensverskaffers se besonderhede word in vetdruk op die lyste aangedui.
3.
Hierdie minuut vervang
Verkrygingsbestuursminuut: 0007/2008 van 21 April 2008
.
GETEKEN:
W.L. CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM:
2008:06:03
Bygewerkte - Aanhangsel A: SMME Verskaffers
(grootte: 34 KB)
Bygewerkte - Aanhangsel B: nie-SMME Verskaffers
(grootte: 11 KB)