1. |
Aangeheg is die bygewerkte lyste van geregistreerde diensverskaffers van wie skole hulle handboeke en ander materiaal kan aankoop ingevolge paragraaf 5.1.1 (b) van Omsendbrief 0051/2007 van 21 September 2007.
|
2. |
Die nuwe diensverskaffers se besonderhede word in vetdruk op die lyste aangedui.
|
3. |
Hierdie minuut vervang Verkrygingsbestuursminuut: 0004/2008 van 25 Maart 2008.
|
GETEKEN: WL CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:04:21
|