1. |
Aangeheg is die bygewerkte lyste Bylae A en Bylae B van geregistreerde diensverskaffers van wie skole hulle handboeke en ander materiaal kan aankoop ingevolge paragraaf 7.5 van Omsendbrief: 0062/2004 van 15 November 2004.
|
2. |
Die nuwe diensverskaffers se besonderhede word in vetdruk op die lyste aangedui.
|
3. |
Hierdie minuut vervang Verkrygingsbestuursminuut: 0001/2008 van 03 Januarie 2008.
|
GETEKEN: WL CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:03:25
|