1. |
Aangeheg is die bygewerkte lyste van geregistreerde diensverskaffers van wie skole hulle handboeke en ander materiaal kan aankoop ingevolge paragraaf 5.1.1 (b) van Omsendbrief: 0051/2007 van 21 September 2007.
|
2. |
Die nuwe diensverskaffers se besonderhede word in vetdruk op die lyste aangedui.
|
3. |
Hierdie minuut vervang Verkrygingsbestuursminuut: 0010/2008 van 13 Junie 2008. |
GETEKEN: W.L. CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:07:10
|