1. |
Die WKOD kondig graag aan dat beurse beskikbaar gestel sal word aan onderwysers wat die Gevorderde Sertifikaat in Onderwys (GSO) wil verwerf.
|
2. |
Let asseblief daarop dat daar addisionele GSO-kursusse is om van te kies.
|
3. |
Die bygewerkte Bylae A is by hierdie minuut aangeheg en vervang Bylae A van Internemenslikekapitaalontwikkelingsminuut 0011/2008.
|
4. |
Die sluitingsdatum vir aansoeke is Vrydag, 14 November 2008.
|
5. |
Maak asseblief seker dat die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle onderwysers gebring word.
|
GETEKEN: E. KIRSTEN
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:10:28
|