1. |
Die meegaande addendum bevat 'n lys van poste wat weens tegniese redes nie in Vakaturelys 2 van 2008 geadverteer was nie.
|
2. |
Die SLUITINGSDATUM vir die ontvangs van aansoeke ten opsigte van poste geadverteer, soos vervat in hierdie addendum, bly 28 Augustus 2008.
|
3. |
Die inhoud van hierdie omsendminuut en addendum moet onder die aandag van alle personeellede en beheerliggame gebring word.
|
4. |
Die voorwoord tot Vakaturelys 2 van 2008 bly van toepassing.
|
GETEKEN: H WYNGAARD
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:08:12
|