1. |
Die Wes-Kaap Onderwysdepartement het, in die lig van die sensitiewe aard van die aangeleentheid, dit nodig geag om die aangehegte persverklaring van 7 Mei 2008 sowel as die e-pos waarna daar in die verklaring verwys word, onder die aandag van alle werknemers te bring.
|
2. |
Daar word vertrou dat alle werknemers hulle van die inhoud van die persverklaring sal vergewis ten einde enige verwarring oor hierdie kwessie uit te skakel.
|
3. |
Die aangehegte mediaverklaring en e-pos is slegs in Engels beskikbaar.
|
GETEKEN: NA DANIELS
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:05:21
|