1 |
Onderwysdistrikskantore versprei assessering-/toetspakke per skool |
10 - 12 November 2008 |
2 |
Skole beplan vir die afneem (kopieer en druk vir alle leerders in graad 1 tot 6) |
13 - 14 November 2008 |
3 |
Skole ontvang 'n elektroniese profielvorm waarop uitslae aangebring moet word |
17 November 2008 |
4 |
Skole neem die toetse/assessering af |
17 - 21 November 2008 |
5 |
Skole sien die toetse/assessering na |
17 - 26 November 2008 |
6 |
Moderering van nasienwerk deur die SBS |
25 - 28 November 2008 |
7 |
Onderwysers rekordeer uitslae en lê dit vas |
17 - 28 November 2008 |
8 |
Skole dien punte elektronies op SOBIS in |
01 - 05 Desember 2008 |
9 |
Terugvoer aan skole |
Februarie 2009 |