1. |
Die katalogus van goedgekeurde handboeke vir alle graad 10 - 12-vakke in 2009 is aangeheg.
|
2. |
Al hierdie handboeke is goedgekeur deur die nasionale Departement van Onderwys.
|
3. |
Wanneer skole handboeke vir 2009 aankoop, moet hulle hulle keuse uit hierdie katalogus doen.
|
GETEKEN: P. SATYO
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:06:02
|