1. |
Die nasionale Departement van Onderwys het onlangs eksamenriglyne vir Natuurwetenskappe aan die WKOD verskaf. Hierdie riglyne is net op die graad 12-eksamen van Oktober/November 2008 van toepassing. 'n Afrikaanse weergawe van die riglyne sal binnekort deur die die DvO versprei word.
|
2. |
Die riglyne voorsien die volgende belangrike inligting wat aan alle onderwysers van graad 12 Natuurwetenskappe en die leerders gekommunikeer moet word:
|
2.1 |
Die formaat van die vraestelle en hoe die puntetoekenning min of meer daar sal uitsien
|
2.2 |
Verswaring van leeruitkomste
|
2.3 |
Interpretasie van assesseringstandaarde
|
2.4 |
Beskrywing van kognitiewe vlakke in die vraestelle
|
2.5 |
Datavelle vir Vraestel 1 en 2
|
2.6 |
Vorige kennis van graad 10 en 11
|
2.7 |
Kerninhoud wat in die finale eksamen van 2008 geassesseer sal word
|
3. |
Skoolhoofde moet asseblief die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van die betrokke onderwysers en leerders bring.
|
GETEKEN: Z. MODIMAKWANE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2008:03:28
|