1. |
Aangeheg is die opgedateerde lyste (Bylae A en Bylae B)van geregistreerde diensverskaffers van wie skole hulle handboeke en ander materiaal ingevolge paragraaf 7.5 van Omsendbrief: 0062/2004 van 15 November 2004 kan aankoop.
|
2. |
Die nuwe diensverskaffers se besonderhede word in vetdruk op die lyste aangedui.
|
3. |
Hierdie minuut vervang Logistiekediensteminuut: 0028/2006 van 15 Desember 2006.
|
GETEKEN: W.L. CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2007:02:27
|