1. |
Aangeheg (Bylae A en Bylae B is die opgedateerde lyste van geregistreerde diensverskaffers van wie skole hulle handboeke en ander materiaal ingevolge paragraaf 7.5 van Omsendbrief 0062/2004 van 15 November 2004 kan aankoop.
|
2. |
Die nuwe diensverskaffer se besonderhed word in vetdruk op die lyste aangedui.
|
GETEKEN: W.L. CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2006:05:22
|