4. |
Om die effektiwiteit en bruikbaarheid van die Wiskunde hoofrekene-blaaiboeke te bepaal, versoek die WKOD dat departementshoofde van die Grondslagfase en Intermediêre fase met die betrokke onderwysers by hulle skole in gesprek tree en dan die aangehegte vraelys sal invul. Voltooi asseblief die vraelys per fase in en gee die mees algemene respons van onderwysers weer.
Besorg asseblief die vraelys terug teen 10 Maart 2006 na Die Hoof van Onderwys, Wes-Kaap Onderwysdepartement, vir aandag Mev L Malan, WKOD, Kamer 803, Privaatsak X9114, KAAPSTAD, 8000 Of faks aan: 021 467 2258.
Dankie vir u deelname aan hierdie opname.
|