3. |
Die volgende is 'n lys van gesondheidsmaande, weke en dae. Skole word aangemoedig om leeraktiwiteite en/of buitemuurse gemeenskapsgebaseerde aktiwiteite te beplan wat inskakel by hierdie belangrike gestremdheidsbewustheidsdatums.
30 Januarie Wêreldmelaatsheidsdag
Februarie Diarreesiektefokusmaand
5 Februarie Internasionale Kankerdag
12-20 Februarie Swangerskapopvoedingsweek
20-26 Februarie Tienerselfmoord-voorkomingsweek
Maart Intellektuelegestremdheidsmaand
7-11 Maart Kontrasepsieweek
14-20 Maart Breinbewustheidsweek
24 Maart Wêreldtuberkulosedag
4-10 April Polio-uitwissingsbewustheidsweek
7 April Wêreldgesondheidsdag (Tema:"Gesondheid van moeders en kinders")
17 April Wêreldhemofiliedag
Mei Sistiesefibrose-bewustheidsmaand
Anti-tabakmaand
1 Mei Internasionale Kinderdag
3 Mei Wêreld-asmadag
31 Mei Wêreld-geen-tabak-dag
30 Mei-4 Junie Kinderbeskermingsweek
Junie Kinderbeskermingsmaand (Tema:"Die bou van gemeenskappe waar
kinders veilig kan wees")
13-19 Junie Gesondheidsinligtingsweek
20-26 Junie Nasionale Epilepsieweek
26 Junie Internasionale Dwelmbewustheidsmaand
Julie Psigiatriese Gestremdheid-
(Geestessiekte)-bewustheidsmaand
Augustus Mondgesondheidsmaand
1-7 Augustus Nasionale Immuniseringsbewustheidsweek
15-19 Augustus Skoleweek vir Gesondheidsbevordering (Tema:"10 jaar van GB")
29 Aug-3 Sept Serebrale-verlamming-bewustheidsweek
September Hartbewustheidsweek
Skole-Vigsmaand
2 September Loslitdag (vir die fisiese gestremdes)
5-11 September Doofheidsbewustheidsweek
9 September Internasionale Fetalealkoholsindroomdag
19-25 September Internasionale Retinaweek
25 September Wêreldhartdag
Oktober Geeestesgesondheidsbewustheidsdag
9-15 Oktober Nasionale Voedingsweek
16 Oktober Wêreldvoedseldag
10-14 Oktober Oogsorgbewustheidsweek
17-23 Oktober Oorgewigweek
17-22 Oktober Downsindroombewustheidsweek
5 November Nasionale Kinderdag
14 November Wêrelddiabetesdag
19 November Wêrelddag vir die Voorkoming
van Kindermisbruik en -verwaarlosing
1 Desember Wêreld-Vigsdag
3 Desember Internasionale Dag vir Gestremdes
|