1. |
Neem asseblief hiermee kennis van die samewerkingooreenkoms wat aangegaan is tussen die Kaaplandse Professionele Onderwysunie (KPO) en die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysunie (SADOU). |
2. |
In die toekoms sal bogenoemde twee unies gesamentlik slegs een verteenwoordiger as waarnemer stuur na die onderhoude vir die vulling van opvoederposte.
|
3. |
Bring asseblief die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle opvoeders in u inrigting, kantoor of direktoraat, insluitende diegene met verlof. |
GETEKEN: JH HURTER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2005:10:12
|