|
Aangeheg is die opgedateerde lyste van geregistreerde diensverskaffers van wie skole hulle handboeke en ander materiaal ingevolge paragraaf 7.5 van Omsendbrief 0062/2004 van 15 November 2004 kan aankoop.
|
|
Die nuwe diensverskaffer word in vetdruk op lys B aangedui. |
GETEKEN: WL CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2005:11:17
|