|
Aangeheg is opgedateerde lyste van geregistreerde diensverskaffers waarvandaan skole hulle handboeke en ander materiaal ingevolge paragraaf 7.5 van Omsendbrief 0062/2004 van 15 November 2004 kan aankoop.
|
|
Die nuwe diensverskaffers word in vetdruk op die lyste aangedui. |
GETEKEN: WL CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2005:11:07
|