2. |
Hierdie delegasies is onmiddellik van krag en moet onder die aandag gebring word van alle betrokkenes. |
3. |
Onderwysfinansiesinstruksie 5/2003, van 27 Maart 2003, word hierdeur gewysig. |
4. |
Waar verwys word na “the accounting officer’s supply chain management system in the financial delegations”, verwys asseblief na die Delegations of the Accounting Officer’s Supply Chain Management System, wat handel oor kwessies wat betrekking het op die verkryging van goedere en dienste. Die laaste dokument is beskikbaar by die Direktoraat: Logistieke Dienste. |
5. |
Weens die groot volume word hierdie delegasies van bevoegdhede slegs in Engels versprei.
|
GETEKEN: EI MEYER
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2005 :09 :29
|