2. |
Die volgende handleidings, waarvan skole afskrifte vir afrigtingsdoeleindes en die onderrig van hierdie vaardighede aan leerders mag maak, is in hierdie pakket ingesluit:
Back to Basics in Athletics Coaching
Konsentreer op basiese afrigtingsvaardighede en
tegnieke vir die onderskeie atletiekdissiplines
Basic Athletics Administration and Technical Manual
'n Dokument om die beginner-opvoederatletiekafrigter in te
lig oor administratiewe en tegniese sake
APE Rules - Athletics Performance Evaluation Tables
Tabelle vir gebruik in die assessering van die prestasie van
'n atleet deur van 'n punte-stelsel gebruik te maak
|