1. |
Aangeheg ( Bylae A en B ) is bygewerkte lyste van geregistreerde diensverskaffers van wie skole hulle handboeke en ander materiaal ingevolge paragraaf 6 van Omsendbrief 138/2003 kan aankoop. |
2. |
Hierdie is ‘n opgedateerde weergawe van Omsendbrief 234/2003. |
GETEKEN: C.J. FOURIE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:02:18
|