1. |
Verwys asseblief na Omsendminuut LS 0006/2002 van 10 Junie 2002 waarin die prosedure vir die verkryging van goedere en dienste uiteengesit is. In hierdie verband word u aandag op die volgende gevestig:
|
1.1 |
Uitgawes wat R30 000 oorskry, moet op tender uitgaan. |
1.2 |
In gevalle waar die item nie op kontrak beskikbaar is nie, moet rekwisisies minstens 48 dae voor die datum waarop die diens verlang word, ingedien word. |
1.3 |
Die Direktoraat: Logistieke Dienste sal die tenderaanbiedinge skeduleer, die aanvraers om hul aanbevelings nader en die tenderaanbiedinge aan die WKOD-bodkomitee voorlę vir oorweging. |
2. |
Die vergaderdatums van die WKOD-bodkomitee vir 2004 is soos volg:
Maand | Dag |
Februarie Maart April Mei Junie Julie Aug September Oktober November Desember |
2 en 16 1, 15 en 29 13 en 26 10 en 24 7 en 21 5 en 19 2, 16 en 30 13 en 27 11 and 25 8 and 22 6 |
|
3. |
U aandag word weereens gevestig op paragraaf 1.2 hierbo en u word versoek om u rekwisisies betyds in te dien.
|
4. |
U samewerking sal waardeer word. |
GETEKEN: W.L. CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:01:30
|