1. |
Die WKOD het n stelsel geïnisieer wat daarop gemik is om beter beheer en kontrole oor die beweging van lęers uit te oefen. Hierdie stelsel staan bekend as die WKOD-aanlyn-elektronieselęeropsporingstelsel. Hierdie stelsel is nou voltooi en word met onmiddellike effek geïmplementeer. |
2. |
Die meegaande inligtingstuk gee n oorsig van die WKOD-aanlyn-elektroniese- lęeropsporingstelsel. Die implementering van hierdie elektronieselęeropsporingstelsel sal die funksionering van alle direktorate in die WKOD raak. |
3. |
Neem asseblief kennis van die inhoud van die dokument en bring dit onder die aandag van alle amptenare. |
4. |
Hierdie dokument sal mettertyd opgevolg word met verdere inligtingstukke in verband met die elektronieselęeropsporingstelsel. |
GETEKEN: J.T. SOLOMONS
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:04:01
|