1. |
Die beleid rakende omsendbriewe en minute is in Omsendbriewe 0026/96 van 14 Maart 1996, 0036/99 van 6 April 1999 en 0001/04 van 5 Januarie 2004 bekendgemaak. |
2. |
Ingevolge hierdie beleid, moes onderskeidende alfa-numeriese nommers toegeken word aan minute wat deur direktorate en OBOS'e uitgereik word, bv. Logistieke Dienste: LS 0001/2004. Die alfa-gedeelte van die nommer was ‘n kode verteenwoordigend van die betrokke direktoraat. Die numeriese gedeelte was die kronologiese nommer van die minuut en die jaar waarin dit uitgereik is. |
3. |
Ten einde enige onsekerheid te vermy, sal die kode van die direktoraat of OBOS voortaan egter deur die volle naam vervang word, bv. LOGISTIEKEDIENSTEMINUUT: 0001/2005 en OBOS WESKUS/WYNLANDMINUUT: 0001/2005 |
5. |
Bring asseblief die inhoud van hierdie minuut onder die aandag van alle belanghebbendes. |
6. |
Enige navrae in verband met die inhoud van hierdie minuut kan gerig word aan me ME Erasmus by 021 467 2765 of me MM Fick by 021 467 2758. |
GETEKEN: W.L. CARELSE
HOOF: ONDERWYS
DATUM: 2004:11:04
|