1.2 |
HOËRGRAAD
Moderering sal gedurende November by skole, asook in klusters, gedoen word. Mnr Frans Kersop, Kurrikulumadviseur verbonde aan die OBOS Breederivier/Overberg sal saam met mnr Max Brock, wat vir hierdie taak gesekondeer is, die moderering doen. Albei sal die toepaslike opleiding van mnr Mike Chiles ontvang.
|